SIEMBAMBA Creche, Kleuterskool, Naskool

Baie welkom by Siembamba. Ons sal ten alle tye u kind veilig laat voel en hom/haar stimuleer op alle vlakke van ontwikkeling tot ‘n gelukkige en optimale ontwikkelde baba, peuter en kleuter.

  • Bestaan sedert 1968 tot 2023.
  • Ons bestaan al 55 jaar.

Visie/Vision

  • Lewering van ‘n kwaliteit diens aan die gemeenskap.
  • Van dagsorg, opvoeding en skoolgereedheid van babas, peuters en kleuters.
  • Deur middel van professionele, gekwalifiseerde personeel met noodhulp en KPR.
  • Sodat Siembamba Crèche Cum Kleuterskool sy reputasie van “die beste kleuterskool” in Centurion gestand kan doen.

Missie/Mission

  • Ons handhaaf Christelike norme en waardes.
  • Ons plaas u kind altyd eerste.
  • Ons vertrou en respekteer mekaar.
  • Ons is totaal verbind tot kwaliteit diens.
  • Ons kommunikeer openlik.
  • Ons waardeer innovasie en effektiewe insette.
  • Ons het trots in wat ons doen.

Voldoen aan registrasie vereistes

  • Her-registrasie deurloop en goedgekeur 2022
  • Geregistreerde sentrum vir Kleinkindontwikkeling
  • Geregistreer by:
    • Vereniging vir Voorskoolse Opvoeding en Sorg (VVOS).
    • Gesondheid en Volkswelsyn.
    • Department van Gesondheid en Maatskaplike dienste.
  • Kurrikulum:
    • Geregistreerde Graad R klas KABV (CAPS).
    • Nasionale kurrikulum raamwerk vir 0 – 4 jaar (NCF 0-4 years).