SIEMBAMBA Creche, Kleuterskool, Naskool
Baie welkom by Siembamba. Ons sal ten alle tye u kind veilig laat voel en hom/haar stimuleer op alle vlakke van ontwikkeling tot ‘n gelukkige en optimale ontwikkelde baba, peuter en kleuter.
- Bestaan sedert 1968 tot 2020
- Ons bestaan al 52 jaar.
Visie / Vision
- Lewering van ‘n kwaliteit diens aan die gemeenskap,
- Van dagsorg, opvoeding en skoolgereedheid van babas, peuters en kleuters,
- Deur middel van professionele, gekwalifiseerde personeel met noodhulp en KPR,
- Sodat Siembamba Crèche Cum Kleuterskool sy reputasie van “die beste kleuterskool” in Centurion gestand kan doen.
Missie / Mission
- Ons handhaaf Christelike norme en waardes.
- Ons plaas u kind altyd eerste.
- Ons vertrou en respekteer mekaar.
- Ons is totaal verbind tot kwaliteit diens.
- Ons kommunikeer openlik.
- Ons waardeer innovasie en effektiewe insette.
- Ons het trots in wat ons doen.
Voldoen aan registrasie vereistes
- Her-registrasie deurloop en goedgekeur 2015
- Geregistreerde sentrum vir Kleinkindontwikkeling
- Geregistreer by:
- Vereniging vir Voorskoolse Opvoeding en Sorg (VVOS)
- Gesondheid en Volkswelsyn
- Department van Gesondheid en Maatskaplike dienste
- Kurrikulum:
- Geregistreerde Graad R klas KABV (CAPS)
- Nasionale kurrikulum raamwerk vir 0 – 4 jaar (NCF 0-4 years)